Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
Blomtapyt
Die ander sê • Dié dringende stappe kan werkloosheid stuit
Stories wat in die landbou saak maak
Tyd vir gordel intrek
EU ‘onregverdig’ oor swartvlek by SA sitrus • Die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging he ’n beroep op die regering gedoen om ’n dispuut by die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) te verklaar oor die Europese Unie se klassifikasie van swartvlek by Suid-Afrikaanse sitrus.
Die fondament
Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
Landbou-organisasies is deel van boerdery
Veediefstal: Op wie moet boere vertrou? • Veediefstal dryf ’n maatskaplike wig tussen die polisie en gewone mense, dwing boerderye op hul knieë en omskep die platteland in ’n kruitvat van agterdog. Maar steeds gaan lê boere nie.
Genoeg goeie planne, te min uitvoering • Die uitvoering van die afgelope paar jaar se oorvloed goed saamgestelde groeiplanne vir die landbou bly eenvoudig agterweë. Dit kan groei in die sektor belemmer, is die dringende boodskap in die jongste vooruitskouing van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP).
Is de-dollarisasie ’n gier, of gaan dit bly? • Daar is aanduidings dat nie alle lande en streke meer ewe gretig is om die dollar te aanvaar as die vanselfsprekende geldeenheid van internasionale handel nie.
Ander geldeenheid in Afrika: Kan dit werk?
Afrika-varkpes: Informele sektor noodsaak nuwe oplossings • Informele kleinskaalse boere het die benadering tot die bekamping van dieresiektes soos bek-en-klouseer en Afrika-varkpes ingrypend en vir altyd verander. Daarom moet Afrika-varkpes maar eerder as ’n endemiese siekte in Suid-Afrika beskou word wanneer dit bekamp word, al is dit nie amptelik een nie, sê dr. Livio Heath van die Landbounavorsingsraad.
Plaas jou merk • Veediefstal kan in baie gevalle toegeskryf word aan die feit dat vee nie behoorlik gemerk is nie.
Rusland span koring in as handelswapen • Rusland se uittrede uit die Swartseegraanooreenkoms en sy aanvalle op Oekraïense infrastruktuur vir die uitvoer van graan, tesame met Indië se verbod op die uitvoer van sekere soorte rys, kan voedselpryse laat styg en honger laat toeneem.
Winsgewende kleinhandelaar met sy wortels in landbou • Die KAL-groep het begin as boere wat ’n vereniging gevorm het om saam ghwano te koop. Deesdae is dit ’n kleinhandelgroep wat net 20% van sy besigheid met die landbou doen.
LAAT GAAN Dis ’n kuns om beheer oor te gee • Om beheer van ’n familieboerdery te neem, is ’n geleidelike en dikwels jare lange proses. Die afwenteling van beheer gebeur egter dikwels oorhaastig en ongestruktureerd, met pap wat op die grond kan beland. ’n Veelseggende boek het Kallie Schoeman, uitvoerende hoof van die Schoeman Landbou-groep, onlangs tot nuwe insigte gebring.
Oplossing gesoek teen skadelike Russiese koringluis
Bossie-toepassing vir Karoo nou nóg beter
Selfbestuiwing by plante onder soeklig
Ridders wat nie terugdeins nie • In die hart van die mieliedriehoek lê Kroonstad, wat sy behoud te danke het aan ’n groepie mense wat inwoners, sakelui en selfs die munisipaliteit kon inspireer om ’n verskil te maak.
Koster ‘slagoffer van sy eie sukses’ • In Noordwes laat die wonderwerkers van Koster se wateren rioolaanlegte hulle nie deur hofuitsprake afskrik nie.
Raak die Karoo se water op? • Boere by Beaufort-Wes in die Karoo is bekommerd dat dié dorp se groeiende waterbehoeftes die vlak van hul boorgate benadeel. Landbouweekblad het met ’n paar...